Click here to skip to main contentIf this site is not accessible to you, please use the following alternate format: Call 1.800.461.9330 to reach our call center. An agent will take your report over the phone.
  Page title - how it works
   
   
   
   
   
Make a report Make a report Make a report workplace

Make A Report
Your report will instantly and anonymously be submitted to the appropriate individuals within your organization.


Report Status
Check status and updates of a report.

Check report status
Make a report Check report status

Dankie dat u gebruik maak van die MySafeWorkplace®-oplossing. HIERDIE IS NIE 'N NOODLYN NIE. As hierdie 'n noodgeval is, beëindig asseblief die oproep en kontak dadelik die toepaslike nooddiens of instansies gemoeid met ordehandhawing in u betrokke gebied of land.

As dit nie 'n noodgeval is nie en u 'n verslag wil indien, voltooi asseblief die volgende:

As u skakel vanuit een van die onderstaande lande, maak asseblief gebruik van die tolvryenommer wat vir daardie land toegewys is. Probeer asseblief om indien moontlik u moedertaal in Engels aan die verteenwoordiger wat die telefoon beantwoord, te meld. Wees asseblief geduldig, aangesien u dan verbind sal word met 'n tolk wat dít waaroor u besorgd is sal vertaal.

Argentinië 00-800-1777-9999
Australië 0011-800-1777-9999
België 00-800-1777-9999
Brasilië 0021-800-1777-9999
China 00-800-1777-9999
Denemarke 00-800-1777-9999
Finland 990-800-1777-9999
Frankryk 00-800-1777-9999
Duitsland 00-800-1777-9999
Hong Kong 001-800-1777-9999
Hongarye 00-800-1777-9999
Ierland 00-800-1777-9999
Israel 00-800-1777-9999
Italië 00-800-1777-9999
Japan 001-800-1777-9999
Korea 002-800-1777-9999
Luxemburg 00-800-1777-9999
Macao 00-800-1777-9999
Maleisië 00-800-1777-9999
Nederland 00-800-1777-9999
Nieu-Seeland 00-800-1777-9999
Noorweë 00-800-1777-9999
Filippyne 00-800-1777-9999
Portugal 00-800-1777-9999
Singapoer 001-800-1777-9999
Suid-Afrika 09-800-1777-9999
Spanje 00-800-1777-9999
Swede 00-800-1777-9999
Switserland 00-800-1777-9999
Taiwan 00-800-1777-9999
Thailand 001-800-1777-9999
Verenigde State 800-461-9330

As u nie deur hierdie nommers kan skakel nie, of die land van waaraf u skakel is nie gelys nie, kan u 'n kollekteeroproep na die Verenigde State van Amerika maak deur gebruik te maak van die prosedure vir kollekteeroproepe in u land en te vra om met 720-514-4400 verbind te word.

Dankie weer eens dat u van MySafeWorkplace® gebruik maak om uiting te gee aan u bekommernisse.